afrikaanse web-tuiste ander tale

Hulpmiddels

Wie is Jesus van Nasaret vir jou?  Jou lewe op hierdie aarde en tot in alle ewigheid word deur jou antwoord op hierdie vraag geaffekteer.

Net soos daar fisiese wette is wat die fisiese heelal beheer, so is daar geestelike wette wat jou verhouding met God beheer.

Elke dag kan 'n opwindende avontuur wees vir die Christen wat die werklikheid om met die Heilige Gees vervul te wees, ken en oomblik na oomblik onder Sy genadige beheer te lewe.

Die JESUS film is 'n 2-uur-lange film gebaseer op die Evangelie volgens Lukas en word erken as die mees akkurate uitbeelding van die lewe van Christus wat nog op film geplaas is..

Web-Tuiste Wie is Jesus? Die JESUS Film Die Vier Geestelike Wette Gees-vervulde Lewe Geleenthede Hulpmiddels

© 1995-2002 Campus Crusade for Christ Internasionaal | webmaster@cccsa.org.za

Laas Hersien op:  18 April, 2002